Profesie 89

GEHEIME van die RUACH HA KODESH GEHEIME van die HEILIGE GEES

Geskryf/Gespreek onder die Salwing van die HEILIGE GEES (RUACH HA KODESH) Deur Apostel Profeet Elisheva Eliyahu 27 Januarie 2007 – presies om 5 nm. Shabbat – Port Alfred, Suid Afrika

* * * * * * *

Elisheva se kommentaar: Waarskuwing! Hierdie mag dalk die mees kontroversiële Profesie wees gegee aan my tot dusver. Sommige hiervan bevat persoonlike openbarings aan my en dit is waarom my naam genoem word deur die RUACH HA KODESH. Maar, ek wil nie hierdie Hemelse Boodskap sensor nie.

Besoek die skakel hieronder om die Boek van Wysheid te lees (Slegs in Engels beskikbaar)

http://www.amightywind.com/treasure/wisdommain.htm

* * * * * * *

Hieronder is die Profesie soos dit voortgekom het

- Met Profeet Elisheva se Heilige tale - woorde van Die HEILIGE GEES van GOD (Handelinge 2:3-4) in aardse of Hemelse tale (1 Kor 13:1). Elisheva spreek voort in tale en Profesie word voortgebring (1 Kor 14:6).

Dit bevat die HEBREEUSE NAME van GOD:

YAH/YAHU is die HEILIGE , GEWYDE NAAM van GOD soos in “Alleluia” of “Hallelu YAH” wat letterlik beteken: “Prys YAH”: YAHUVEH/YAHWEH GOD DIE VADER; YAHUSHUA/YAHSHUA GOD SE ENIG VERWEKTE SEUN—HA MASHIACH beteken DIE MESSIAS’; ELOHIM beteken “GOD”

Die openbaring van “SH’KHINYAH HEERLIKHEID’—as die PERSOONLIKE NAAM van die RUACH HA KODESH, (in Afrikaans genoem “DIE HEILIGE GEES”- is ook op hierdie web werf. (Ha SH’KHINAH {SHEKINAH} is Hebreeus vir; GOD VERTOEF, HEILIGE TEENWOORDIGHEID) Addisioneel; ABBA YAH beteken ‘VADER YAH” En IMMA YAH beteken “MOEDER YAH’

Skrifgedeeltes aangehaal uit Woord en Getuienis Bybel, behalwe wanneer anders aangedui.

* * * * * * *

Hierdie kom uit Profesie 105, YAHUVEH het beveel dat dit voor elke Profesieë bygevoeg moet word van nou af:

EK het jou lank gelede gewaarsku [Elisheva], om nie hierdie Bediening na ‘n man of ‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was het EK dit in jou gees geplaas want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan het uit jou mond voortgekom nie. Dit is uit die Mond van YAHUVEH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van YAHUSHUA jou MASHIACH geboorte gegee. Dit is uit die Mond van die RUACH ha KODESH jou IMMAYAH geboorte gegee. As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het. Dit is deur die SHKHINYAH HEERLIKHEID se Wind wat oor hierdie aarde waai, die Heilige Wind van Herlewing, dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk het. (Jes. 42:8)

In Julie 2010 het YAHUVEH GOD ook gesê dat die volgende gedeelte uit 2 Kronieke voor elke Profesie bygevoeg moet word:

2 Kronieke 36:16

“Maar hulle het die boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag en met SY Profete gespot totdat die gramskap van YAHWEH teen SY volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.”

* * * * * * *

Verhaal Agter Profesie 89

Brief geskryf September 2008

Voordat hierdie Profetiese Woord voortgekom het, was die ander vroue in AmightyWind Ministry en ek besig om ons gunsteling onderwerp te bespreek: YAHUVEH, YAHUSHUA en die RUACH ha KODESH! Ek het die vraag ge-opper, "Kon die RUACH HA KODESH vroulik wees?”

Ek het gedink, “Waarom kon die RUACH HA KODESH nie vroulik wees nie? Die Heilige Skrif sê mensdom is gemaak volgens die BEELD VAN YAHUVEH GOD, manlik en vroulik (Gen 1:27). Kon dit nie geredeneer word dat vroue in HAAR BEELD gemaak is nie?” Ons het ‘n kort bespreking daaroor gehad.

Kort daarna het Kathrynyah die Stem van IMMAYAH gehoor en die Woorde neergeskryf wat sy gehoor het. Hulle was so pragtig, so liefdevol en so verskillend van die Stem van VADER YAHUVEH of YAHUSHUA, soos ‘n liefdevolle moeder ‘n stem en ‘n soetheid het, anders as ‘n vader. Ek het vir ons GELIEFDE RUACH HA KODESH gevra of SY vir my ‘n Woord sou gee, want ek het so verlang om HAAR Stem te hoor. SY het my pleidooi gehoor en vir my die pragtige Profetiese Woorde gegee wat julle sal lees in hierdie boek.

Terwyl ek terugkyk, is ek seker IMMAYAH, ons HEILIGE MOEDER het dit in my gees geplaas om hierdie vraag te vra, om die deur vir HAAR oop te maak om te antwoord op HAAR eie geseënde manier, wat nie nageboots kan word nie!

Asseblief moenie die Boodskapper stenig nie. Soos die Heilige Skrifte in Amos 3:7 sê, “YAHUVEH GOD deel SY geheime met die Profete.” Daar is vele Skrif om die Waarheid te rugsteun van die HEILIGE GEES of RUACH HA KODESH in Hebreeus, wat vroulik is.

Mag jy, die leser, geseend wees deur die Openbarings wat ons HEILIGE MOEDER, IMMAYAH, vir my gegee het.

Elisheva Eliyahu

* * * * * * *

Hierdie was opgeneem op band, ongelukkig ‘n baie swak kwaliteit so die audio kan nie geplaas word nie, maar hier is die oorskrywing.

[Elisheva biddend:] Ons almal wil U ken, MAMMA RUACH. Die mens noem U ‘n “HY” want hulle wou nooit erkenning gee vir U in die verlede nie. Heilig, Heilig, Heilig, Heilig…ons roep net tot U MAMMA RUACH ha KODESH. Wil U nie asseblief USELF aan my openbaar nie? Sal U nie uself aan ons openbaar? Kathy (Kathrynyah) het Pragtige Geskrifte, wat ek weet U deur haar skryf in ‘n heel ander stemtoon. U is so saggeaard. U is alles wat ‘n vrou behoort te wees. As ‘n vrou is dit my begeerte om meer te wees soos U. U IS DIE DEFINISIE VAN DIE WOORD VROULIK. Selfs ABBA YAHUVEH en YAHUSHUA waarsku “moet U nie seermaak nie”.

Profesie 89 Begin:

27 Januarie 2007

Wag, wag, wag…

Nou is nog nie die tyd vir MY om te onthul, op die manier wat jy MY gevra het om te onthul nie.

Maar EK sal dit doen. en jy sal dit onderrig. En die leuens sal beveg word.

Dit is EK wat die begeerte gee om hierdie gebed te sê.

Dit is EK wat die begeerte gee om te weet WIE EK IS.

Want dit is EK, [op] WIE jy jou kop neergelê het op die skouer [van] in die Hemel.

EK gee vir jou ‘n kykie om te sien hoeveel diegene wat YAHUSHUA liefhet gelief word deur MY.

EK IS DIE MOEDER VAN DIE SKEPPING. Vroue was gemaak in MY BEELD.

EK IS “OUDERDOMLOOS” EK IS MEDE-SKEPPER.

Die familie is ‘n eksemplaar van dit wat in die Hemel is. Waar dink jy kom dit vandaan? Die moeder? Die vader? En die kinders? Dit beteken nie in die Hemel is geboorte soos dit hier is op die Aarde nie. Dit was nooit bedoel om so te wees nie. Dit is as gevolg van Eva se sonde en Adam se sonde, dit ‘n pynlike proses geword het.

Daar is geen onenigheid in die Hemel nie. Daar is geen pyn in die Hemel nie. Daar is net Liefde Vrede Blydskap. Daar is net Geluk.

(Elisheva:) Wat anders MAMMA? Wat anders wil U vir my vertel?

[Elisheva],

Jy wat gesmag het na die liefde van ‘n moeder….vandat jy verwek was, selfs in jou moeder se baarmoeder het jy uitgeroep na MY!

Dit is hoekom EK jou vul nou op die manier wat EK doen, met so ‘n unieke Salwing, so jy sal nooit weer daardie leemte voel nie.

[Aan baie ander:]

Julle was uitgehonger vir aandag. Julle aardse moeder het die beste gedoen wat sy kon met die gees waarmee sy gewerk het. Maar ook EK vul julle met MY LIEFDE. [Elisheva], wanneer jy wieg en jy bid, is dit EK wat jou wieg. Hou aan strewe om te weet WIE EK IS. EK sal nog meer aan jou onthul. EK sal vir jou ‘n herinnering bring van hoe dit was in die Hemel toe jy MY GESIG gesien het.

Want EK sit langs die HEMELSE VADER—YAHUVEH is MY MAN. YAHUSHUA is MY SEUN. Daar is nie net een Troon nie, daar is Drie Trone in die Hemel ONS regeer in eenstemmigheid. Hoe dink julle bereik julle gebede jul ABBA YAHUVEH se Ore? Dit is EK wat hulle na HOM toe stuur. Want EK IS binne-in die gelowiges, diegene wat MY SEUN, YAHUSHUA liefhet. Dit is EK, DIE GESALFDE WIND wat hulle blaas na HOM (YAHUVEH) toe, terwyl EK ‘n soen blaas na die Hemel. EK spreek in simboliek ...sodat julle kan verstaan. Wanneer julle gebede oplig, is dit soos om soene te blaas vir julle ABBA YAHUVEH— wanneer julle bid in MY SEUN se NAAM. Want dit neem al DRIE van ONS vir julle om verhoor en beantwoord te word.

Hierdie is net die begin van die Lering. Dis net vir diegene vir wie EK jou sê om te vertel. Natuurlik, met hierdie hele familie, sal jy hierdie deel. Maar EK sal jou beweeg met versigtigheid anders as enige Woord gespreek. Want hierdie is Geheime wat satan nooit wou onthul hê nie. En hy sal jou beveg met ‘n geveg wat jy nog nooit teëgekom het van te vore nie. Dis hoekom dit nog nie tyd is om die Woord te gee vir die wêreld nie. EK sal met jou spreek in dinge wat geen man of vrou gehoor het nie…

Hoekom dink jy het lucifer gekom en Eva eerste versoek? Dit was om MY te spot. Want Eva was gemaak in MY BEELD; soos Adam gemaak was in YAHUVEH se BEELD; soos Abel gemaak was in YAHUSHUA se BEELD — GEREGTIGHEID, DIE DEFINISIE VAN LIEFDE: Want dit is deur satan se hand, dat Kain vir Abel doodgemaak het. Net soos dit was deur die gees van Kain se hand, satan weer gebruik het om MY SEUN YAHUSHUA te kruisig, alhoewel dit deel was van AL ONS plan — vir die van julle wie se name geskryf is IN DIE LAM SE BOEK VAN LEWE — julle kon terugkeer, Hemel toe.

Daar is geen ander manier nie. So ‘n Nuwe Bloedverbond was gebore daardie dag — om die Ou Bloedverbond te vervang wat nie kon staan nie. Wil jy een van die dinge weet wat MY bedroef? Wil jy een van die dinge weet wat MY aanstoot gee? [Elisheva], wanneer jy MY Raserny voel MY Woede — hulle praat van die VADER se Raserny, van ABBA YAHUVEH se woede—julle weet nie— julle het nie ‘n idee van die Raserny van die MOEDER van die SKEPPING nie! Jy het net ‘n breukdeel van MY Raserny—wanneer jy daardie vulkaan voel gereed om te ontplof in jou kop en al is dit in die naam geregtigheid — het jy net ‘n breukdeel van MY Raserny!

Wanneer jy lees in die Woord wat vertaal is en hulle DURF om MY SEUN YAHUSHUA te noem, “die seun van die mens” — HY was NOOIT die seun van die mens nie! HY is die SEUN van YAHUVEH! Die SEUN van YAH! Wanneer jy dit sien in die vertaling—vir hoe lank nou — het EK jou laat grief. En jy het nooit vrede gevoel hierin nie! En tog verduidelik jy, “Al die vertalings doen hierdie.” Dit was NIE deur MY Hand nie! Hierdie is deur satan se plan.

Alhoewel HY gebore was in ‘n menslike vorm. Alhoewel HY die pyn gely het aan die kruis, was HY NOOIT—NOOIT—NOOIT die seun van die “mens” nie! HY is die SEUN VAN YAH en SY NAAM, Selfs aan die wêreld VERKLAAR!

Hoekom dink jy het satan in die vertaling probeer om HOM te reguleer en HOM die naam te gee van ‘n mens? EK moes hierdie toelaat en op hierdie tydstip: voor die Groot Verdrukking, sal die naam ‘JESUS’ staan…

O, maar in die Groot Verdrukking, diegene wat nou gered is en Heilig gelewe het voor MY —MY GEES is binne-in hulle — net soos julle gered was in die Naam van “JESUS”, sal julle steeds uitroep na HOM in daardie Naam [gedurende die Groot Verdrukking]. En moet MY nie verkeerd verstaan nie, daar is Krag, Hemelse Krag on daardie Naam te rugsteun [voor die Groot Verdrukking], as gevolg van die Genade van julle ABBA YAHUVEH. Maar in die Groot Verdrukking sal soveel sterf [uitroepend in daardie naam]—selfs al is hulle gered nou. So baie sal wonder hoekom hulle gebede nie beantwoord word nie. Dit is nie omdat ONS hulle nie liefhet nie. (En EK praat nie van diegene wat na die Sondag kerke toe sal gaan en die merk sal aanvaar [van die dier nie, Openb 13:16; 14:9]! EK spreek tot diegene, wat sal uitroep “in die Naam van ‘JESUS’,” wat weet HY was die EEN wat gekruisig was en opgestaan het uit die dood en op die 3de dag opgestaan het. EK wag vir hulle in die Hemel!

Maar hulle moet verstaan, terwyl daar nou [voor die Groot Verdrukking] krag is in daardie Naam, sal daar geen krag wees dan [tydens die Groot Verdrukking], in daardie naam nie. Dit beteken nie—vir diegene wat steeds Heilig wandel voor MY—hulle sal nie terugkeer Hemel toe nie, maar dit beteken [gedurende die Groot Verdrukking] kan EK hulle nie antwoord nie. Soos EK gesê het is dit [deur] MY Salwing soos om ‘n soen te blaas na ABBA YAHUVEH, dat hulle gebede beantwoord word.

Maar op daardie Dag kan EK nie die woorde rugsteun wat hulle sê nie. Want daar sal ‘n ander een wees op die aangesig van hierdie aarde wat sal sê, "Ek is ‘Jesus.’" En al weet EK watter ‘JESUS’ hulle van praat en na uitroep— omdat daardie naam sal wees soos ‘n vloek, sal hulle gebede nie die Hemel bereik nie. En hulle sal wonder hoekom….Dit is hoekom jy hulle nou waarsku!

[VOOR die Groot Verdrukking!]

Hierdie is die belangrikheid van daardie HEBREEUSE NAAM!

Julle sien, satan wil nie die woord “YAH” gebruik nie — o, EK het baie vyande daarbuite wat dit nou waag om hul bedieninge te behartig en die NAAM ‘YAH’ te gebruik om die wolwe en die skape te mislei.

Maar die seun van satan wil nie die NAAM “YAH” gebruik nie — hy wil ‘n naam gebruik waarmee die wêreld vertroud geraak het en dit was die naam van J-E-S-U-S.

So alhoewel diegene wie se name geskryf is in die LAM se Boek van Lewe — gedurende die Groot Verdrukking, hulle sal terugkeer Hemel toe, [ diegene wat aandring op die naam J-E-S-U-S] sal dit beteken dat hulle hul lewens moet gee. Maar hulle sal NOOIT, OOIT in ‘n Sondagkerk ingaan nie want hulle name sou uitgewis word.

En daar sal geen [nuwe] reddings op daardie tydstip wees in die naam van J-E-S-U-S nie. Dit sal net wees in YAHUSHUA [se NAAM]. Sommige sal sê “YAHSHUA” maar die NAAM “YAH” sal nie uitgelaat word nie. Want die gesalfde 144 000 sal nie die naam van J-E-S-U-S onderrig nie.

Hierdie is nou. Dit sal dan wees. EK het vir julle hierdie boodskap gegee om te waarsku weeneens. Dit is net soos nou [voor die Groot Verdrukking], dit beteken nie almal wat Sondagkerke bywoon behoort nie aan MY behoort nie, Is nie gevul met MY GEES nie. Maar dit beteken wel in die Groot Verdrukking, sal dit nie toegelaat word nie want dit is waar hulle uitverkoop aan die dier.

Verstaan julle?

[Voor die Groot Verdrukking,]

Siele word nou gered in die naam van J-E-S-U-S, EK salf in die naam van J-E-S-U-S, EK genees in die naam van J-E-S-U-S, EK bevry in die naam van J-E-S-U-S. Maar dit sal nie dan wees nie.

[gedurende die Groot Verdrukking nie]

Waarsku hulle. Hoe kan EK antwoord dan? Hoe kon MY SEUN YAHUSHUA antwoord dan? Wanneer hulle uitskree, "Jesus! Help my!" En die seun van satan is daar en sê, "Hier is ek!"

[Hulle sal uitroep] "Jesus! Red my! Vergewe my vir my sondes!" En die seun van satan sal sê, "Hier is ek!"

Kan julle nie die gevaar sien nie?! Kan julle nie verstaan nie?!

Julle ken nie die droefheid wat EK sal voel nie wanneer diegene wie se name geskryf is in die LAM se Boek van Lewe — wat van beter weet as om na Sondagkerke toe te gaan en die merk van die dier te aanvaar — sal hardloop en wegkruip, hulle lewens sal moet gee want hulle sal uitroep en hulle sal weier om die NAAM te sê van YAHUSHUA. Hulle sal vasklou aan dit wat hulle geleer was en hulle sal die Naam sê van ‘Jesus’ en hulle gebede sal nie die Hemel bereik nie omdat EK hulle nie soos ‘n soen sal blaas nie want die seun van satan gaan uitroep, "Hier is ek."

Hierdie beteken nie hulle name is uitgewis nie; dit beteken net….EK kan nie hul lewe red nie. EK kan hulle nie wegsteek nie. EK kan hulle nie voed nie. EK kan hulle nie bevry nie.

Dit is hoekom EK Bedieninge oprig soos hierdie, wat die NAAM onderrig van YAHSHUA, wat die NAAM onderrig VAN YAHUSHUA — dit maak nie saak [of julle YAHSHUA of YAHUSHUA sê nie]. So baie weier om die NAAM te spreek op die manier wat EK vir jou gegee het [as YAHUSHUA], maar DIE NAAM “YAH” kan nie uitgelaat word nie. Want selfs SY NAAM self beteken “YAH RED”. EK het vir jou die droom gegee wanneer vlieënde pierings kom. Voorwaar is hulle satan se weermag, maar hulle het ‘n reg op diegene wat sal uitroep in die verkeerde naam want [die seun van satan] hy sal eis, "Hier is ek."

So pasop! Nou het dit reeds begin. Daar is een wat verrys het. Hy het ‘n wêreldwye gevolg. En hy noem homself ‘Jesus Christus’. Maar die sleutel is, hy gooi alles uit wat Heilig is. Pasop vir die een wat kom! Hierdie man is net ‘n blote man. Maar pasop vir die een wat kom! Want dit sal wees asof Judas teruggekeer het weereens. En hy is waarlik die seun van satan, die seun van lucifer.

Waarsku hulle nou.

Daar is ‘n tyd en daar is ‘n seisoen. Jy sal weet wanneer om hierdie Woord te laat gaan. Maar [Elisheva], nooit weer hoef jy te smag na die liefde van ‘n moeder nie. Want EK het vir jou gewys, EK het daardie leemte gevul.

Einde van Profesie.Verligtend vir sommiges, ‘n aanstoot vir die meeste,

Apostel Elisheva Eliyahu

[Eind kommentaar op die audio band:]

[Elisheva]: Ek moet net sê, die Openbaring wat SY vir my gegee het—toe mans aangehou het om te sê [in die Bybel wanneer verwysend na die RUACH ha KODESH] – “HY, HY, HY” – (is dit net een letter uit). Want mans het altyd sê, "Ons is gemaak na GOD se beeld" en [vir] die vroue, "Julle is nie geskape na SY Beeld nie, ek is".

So, MAMMA RUACH het nou net die feit bevestig dat vrouens, die vroulike geslag—Eva geskape was na HAAR BEELD SY sit aan die ander kant van YAHUVEH en SY is MEDE-SKEPPER! So ons is gemaak in ware GODIN RUACH ha KODESH, ons MAMMA se BEELD. Vat so, mans van die wêreld! [Op ‘n liefdevolle grappige en prettige manier gesê]

Einde van Opname

Droom: Die UFOs (Vreemde Vlieënde Voorwerpe) kom

Wat Gaan Julle Doen?

Maart 2005 Genoem in Profesie 89

Ek het nooit geglo in UFOs of bose ruimtewesens van ander planete nie totdat ek ‘n droom gehad het iewers in Maart 2005. Sedertdien het ek openbarings gehad wat hierdie is en die ergste van alles, dit is werklik.

Droom

Ek het myself gesien in iets wat voorgekom het om ‘n stad te wees. Ek het mense sien hardloop in angs vir UFOs, veral ‘n groot sigaarvormige UFO met 2 vinne aan die een kant van die UFO. Mans en vrouens het geskree, - “JESUS! Help my!” Toe sien ek hierdie sigaarvormige UFO skiet ‘n enkel ligstraal uit wat blou/groenkleurig gelyk het. Die blou/groen lig het die mense getref en dit het hulle opgelig en hulle in die ruimtetuig ingetrek.

Die mense het geskree, “JESUS! Help my!” Nogtans was hulle steeds gevat deur daardie ligstraal binne-in die maag van die sigaarvormige UFO in. Die mense kon nie weghardloop vir die UFO nie.

Toe het die sigaarvormige UFO bo-oor my gehang en ek het probeer om daarvoor weg te hardloop, maar ek kon nie. Ek het die ligstraal na my toe sien kom deur die lug en ek het geskree terwyl dit direk bokant my was, “YAHUSHUA bewys aan my dat U my gebed hoor! Help my!” Die ligstraal het in die middel van die lug gestop en gegaan na die persoon naaste aan my wat geskree het “JESUS” en hulle was gevat deur daardie ligstraal, skoppend en skreeuend in afgryse tot reg in die maag van die sigaarvormige UFO in.

Einde van droom

Uitlegging:

Hierdie Bediening waarsku hoekom dit dringend is vir mense om die HEBREEUSE NAME te ken van ons MESSIAS YAHUSHUA of YAHSHUA. Die Naam van “JESUS CHRISTUS” het Reddende, Salwende, Helende, Vrymakende Krag nou, maar sal nie in die Groot Verdrukking nie!

Ek glo nie ek sal in die Groot Verdrukking wees in hierdie sterflike liggaam nie. Ek was daar om julle nou te waarsku. Maar in die droom is dit ‘n waarskuwing dat die antichris wie die seun van satan is, die naam van “Jesus Christus” gaan gebruik omdat Christene regoor die wêreld, in menige van tale, die geliefde Naam gebruik van “JESUS CHRISTUS”. Die bekende TV Evangeliste is besig om die mense op te stel vir die bloustraal [blue beam] wegraping, wat ‘n valse wegraping is.

Skrif aangaande

die RUACH HA KODESH

Geslag van die HEILIGE GEES

(RUACH HA KODESH)

RUACH ha KODESH Bybel Verwysings: Jesaja 63:10 & Psalm 51:11

Vroulike geslag – ‘SY’- RUACH HA KODESH – CHOKHMAH (WYSHEID) vroulike woord in Hebreeus

Spreuke 1:20…Die WYSHEID roep hardop daarbuite, SY verhef HAAR stem op die pleine.

Spreuke 1:21… Op die hoek van die rumoerige strate ROEP SY

Spreuke 1:23…Wend julle tot MY teregwysing, dan laat EK MY GEES vir julle uitstroom, wil EK MY woorde aan julle bekend maak.

Spreuke 3:18… SY is ‘n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat HAAR vashou, is gelukkig.

Spreuke 4:6… Verlaat HAAR nie, dan sal SY jou bewaar; kry HAAR lief, dan sal SY jou bewaak.

Spreuke 4:13… Bewaar HAAR, want SY is jou lewe.

Spreuke 9:1… Die WYSHEID het HAAR huis gebou, HAAR sewe pilare uitgekap.

Openbaring 4:5…Sewe geeste van YAH. (Is dit dieselfde as die sewe pilare van WYSHEID?)

Mattheus 11:19… Maar Die WYSHEID is geregverdig deur HAAR kinders.

Spreuke 7:4…Sê aan Die WYSHEID: “My suster!”

(Alle verwysings direk vertaal uit die New King James Bybel)

Boek van WYSHEID – Jerusalem Bible (net in Engels)

http://www.amightywind.com/treasure/wisdommain.htm

Book of Wisdom 1:6 …WISDOM is a SPIRIT, a friend to man, though SHE will not pardon the words of a blasphemer, since YAH sees into the innermost part of him…

Book of Wisdom 7:11 …In HER company all good things come to me.

Book of Wisdom 7:12 …All these I delight in, since WISDOM brings them, but as yet I did not know SHE was their MOTHER.

Book of Wisdom 7:22-30 …For within HER is an intelligent spirit, Holy, unique, manifold, subtle, active, incisive, unsullied, lucid, invulnerable, benevolent, sharp, beneficent, loving to man, steadfast, dependable, unperturbed, almighty, all-surveying

Book of Wisdom 6:12-22 …WISDOM is bright and does not grow dim. By those who love HER, SHE is readily seen, and found by those who look for HER. Quick to anticipate those who desire HER, SHE makes HERSELF known to them.

Hemelse VADER en MOEDER?

(Aanhalings uit Woord en Getuienis Bybel -WeG)

Spreuke 1:8-9… My Seun, luister na die tug van jou VADER, en verwerp die onderwysing van jou MOEDER nie; want dit is ‘n sierlike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.

Spreuke 6:20-23… Bewaar, MY Seun, die gebod van jou VADER, en verwerp die onderwysing van jou MOEDER nie.

Spreuke 6:21… Bind [HULLE] gedurigdeur op jou hart, hang [hulle] om jou hals;

Spreuke 6:22… Mag [HULLE] jou lei as jy wandel, oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word.

Spreuke 6:23… Want die gebod is ‘n lamp en die Torah ‘n lig…

(‘n Soortgelyke uitdrukking word gevind in Psalm 119 verwysend na ELOHIEM.)

Psalm 119:105… U Woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.

(Uit bogenoemde kom ons tot die gevolgtrekking dat die lamp en lig waarskynlik kom van ons HEMELSE VADER EN MOEDER RUACH HA KODESH, ons ELOHIEM.)

Wie is ons MOEDER?

Galasiërs 4:26 Maar Yerushalayiem daarbo is vry; en dit is ons Moeder.

Geaardheid van die HEILIGE GEES – Bybel Verse

Genesis 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis was oor die oppervlakte van die bruisende diepte, en die GEES van ELOHIEM het oor die waters gesweef.

Genesis 2:7 En YAHUVEH ELOHIEM het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die Asem van die Lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.

Genesis 6:3 Toe sê YAHUVEH: “MY GEES sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is”…….

Numerie 11:25 Daarna het YAHUVEH neergedaal in die wolk en met hom gepraat; en HY het van die GEES wat op hom was, afgesonder en op die sewentig oudstes gelê. En terwyl die GEES op hulle rus, het hulle geprofeteer; maar daarna nie meer nie.

1 Samuel 16:13-14 Shemuél neem toe die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die GEES van YAHUVEH het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword. Maar die GEES van YAHUVEH het van Shaúl gewyk,...

Psalm 104:30 U stuur U GEES uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut.

Jesaja 40:13-14 Wie het die GEES van YAHUVEH bestier en as SY raadsman HOM onderrig? Met wie het HY raad gehou, dat daardie een HOM verstand sou gee en HOM sou leer aangaande die pad van die reg, en HOM kennis sou leer en HOM bekend maak die weg van volledige insig?

Jesaja 42:1 EK het MY GEES op hom gelê;…

Jesaja 48:16 En nou het die Meester YAHUVEH my met SY GEES gestuur.

Jesaja 63:10 Maar húlle was rebels en het SY AFGESONDERDE GEES bedroef; daarom het HY vir hulle in ‘n vyand verander; HY self het teen hulle gestry.

Esegiël 36:27 En EK sal MY GEES in jul binneste gee en sal maak dat julle in MY insettinge wandel en MY verordeninge onderhou en doen.

Esegiël 37:14 En EK sal MY GEES in julle gee, dat julle lewendig kan word; En EK sal julle vestig in julle land;…

Joël 2:28 En daarna sal EK MY GEES uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.

Sagaria 4:6 …Nie deur krag of deur geweld nie, maar MY GEES, sê YAHUVEH van die leërskare.

Mattheus 3:16-17 En nadat YAHUSHUA gedoop was, het HY dadelik uit die water opgeklim, en kyk, die Hemel gaan vir HOM oop, en HY sien die GEES van ELOHIEM soos ‘n duif neerdaal en op HOM kom. En kyk, ‘n stem kom uit die Hemel wat sê: Dit is MY GELIEFDE SEUN in WIE EK ‘n welbehae het.

Lukas 1:35 En die boodskapper antwoord en sê vir haar: Die AFGESONDERDE GEES sal oor jou kom en die krag van die ALLERHOOGSTE sal jou oorskadu.

Johannes 3:5-6 YAHUSHUA antwoord: Amein, amein EK sê vir jou, as iemand nie weer gebore word uit water en GEES nie, kan hy die Koninkryk van ELOHIEM nie ingaan nie. Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die GEES gebore is, is GEES.

Handelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die AFGESONDERDE GEES oor julle kom, en julle sal MY getuies wees in Yerushalayiem sowel as in die hele Yehudah en Shomeron en tot aan die uiterste van die aarde.

Handelinge 2:2-4 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. En hulle is almal vervul met die AFGESONDERDE GEES en het begin praat in ander tale, soos die GEES aan hulle gegee het om uit te spreek.

Handelinge 8:17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die AFGESONDERDE GEES ontvang.

Handelinge 10:44,47 En toe Kefa nog besig was om hierdie woorde te praat, het die AFGESONDERDE GEES op almal geval wat die woord gehoor het... Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense, wat net soos ons die AFGESONDERDE GEES ontvang het, nie gedoop word nie?

Handelinge 16:6 En hulle het deur die land Frigië en Ghalásië gegaan, omdat die AFGESONDERDE GEES hulle verhinder het om in Asië die woord te verkondig.

Romeine 8:9 Julle is egter nie in die vlees nie, maar in die GEES, as naamlik die GEES van ELOHIEM in julle woon. Maar as iemand die GEES van die MESSIAS nie het nie, diegene behoort nie aan HOM nie.

1 Korinthiërs 12:4; 7-11 4 Daar is wel verskeidenheid van bedieningsgawes, maar dit is dieselfde GEES; 7 Maar aan elkeen word die openbaring van die GEES gegee met die oog op wat nuttig is. 8 Want aan die een word deur die GEES ‘n woord van wysheid gegee, en aan die ander, ‘n woord van kennis vanweë dieselfde GEES; 9 aan ‘n ander weer geloof deur dieselfde GEES, en aan ‘n ander bedieningsgawes van gesondmaking deur die een GEES; 10 aan ‘n ander werkinge van kragte, aan ‘n ander profesie, aan ‘n ander onderskeiding van die geeste, aan ‘n ander allerlei tale, aan ‘n ander uitleg van tale. 11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde GEES wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos [SY] wil.

Galasiërs 5:16-17, 22-23 Maar ek sê: Wandel deur die GEES, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees vervul nie; want die vlees begeer teen die GEES, en die GEES teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie…. Maar die vrug van die GEES is Liefde, Blydskap, Vrede, Lankmoedigheid, Vriendelikheid, Goedheid, Getrouheid, Sagmoedigheid, Selfbeheersing. Teen sulke dinge is die Torah nie.

Efesiërs 5:18-19 Moenie dronk word van wyn nie- daarin is losbandigheid; maar word met die GEES vervul. Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die MEESTER,

Efesiërs 6:18 Terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die GEES, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die afgesonderdes

2 Timoteus 1:7 Want ELOHIEM het ons nie ‘n GEES van vreesagtigheid gegee nie, maar van Krag en Liefde en Selfbeheersing.

Hebreërs 3:7-8 Daarom, soos die AFGESONDERDE GEES sê: Vandag as julle SY Stem hoor, Verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie,

Hebreërs 6:4-6 Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die HEMELSE GAWE gesmaak en die AFGESONDERDE GEES deelagtig geword het, en die GOEIE WOORD VAN ELOHIEM gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld en afvallig geword het – om hulle weer tot bekering te vernuwe,..

Hebreërs 10:15-17,29 En ook die AFGESONDERDE GEES gee aan ons getuienis; want nadat HY (YAHUVEH) tevore gesê het: Dit is die verbond wat EK met hulle sal sluit na daardie dae, sê YAHUVEH verder: EK sal MY Wette gee in hulle hart, en in hulle verstand sal EK dit inskryf, en aan hulle sondes en hulle ongeregtighede sal EK nooit meer dink nie…. hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy verdien wat die SEUN VAN ELOHIEM vertrap het en die BLOED VAN DIE VERBOND waardeur hy afgesonder is, onrein geag en die GEES VAN GUNS gesmaad het?

Openbaring 2:7; 11; 17; 2:29; 3:6; 13; 4:22 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die GEES aan die gemeentes se.

Geaardheid van WYSHEID (Boek van Spreuke , WeG Bybel)

1. Gegee deur YAHUVEH... (2:6 )

2. SY, roep hardop, verhef HAAR stem, vra vrae, vermaan, waarsku, bied berading en kennis, bied beskerming teen onheil...(1:20-33)

3. SY gee onderskeiding en insig en kennis van YAHUVEH en insig van geregtigheid en regverdigheid (2:1-9)

4. HAAR opbrengste is beter as winste van silwer en goud (3:14)

5. SY is ‘n boom van lewe vir diegene wat HAAR vashou (3:18)

6. Deur HAAR het YAHUVEH die aarde gegrondves (3:19)

7. SY is die belangrikste ding; SY bewaar en bewaak ons, as ons HAAR verhoog sal SY ons verhoog en vir jou eer bring en ‘n lieflike krans gee vir jou hoof en ‘n sierlike kroon.. (4:7-9)

8. SY is vertroud met die Skranderheid. Raad is SY, en gesonde Wysheid. SY is insig en het sterkte. Deur HAAR regeer Konings (8:12-15)

9. SY kan gevind word (8:17)

10. DIE HERE YAHUVEH het HAAR besit van die begin af en SY is die meesterlike kunstenaar; SY speel; HAAR verlustinge is met die seuns van Adam (8:22-31)

11. Want wie HAAR ookal vind vind lewe en ontvang ‘n welbehae van YAHUVEH… (8:35-36)

Geaardheid van WYSHEID

(Book of Wisdom, the Jerusalem Bible)

Wisdom 1:6 WISDOM is a SPIRIT, friendly to humanity, though SHE will not let a blasphemer’s words go unpunished; since GOD observes the very soul and accurately surveys the heart, listening to every word.

Wisdom 6:12 WISDOM is brilliant, SHE never fades. By those who love HER, SHE is readily seen, By those who seek HER, SHE is readily found

Book of Wisdom Chapter 7

22 For within HER is a SPIRIT INTELLIGENT, HOLY, UNIQUE, MANIFOLD, SUBTLE, MOBILE, INCISIVE, UNSULLIED, LUCID, INVULNERABLE, BENEVOLENT, SHREWD,

23 IRRESISTIBLE, BENEFICENT, FRIENDLY-TO-HUMAN BEINGS, STEADFAST, DEPENDABLE, UNPERTURBED, ALMIGHTY, ALL-SURVEYING, PENETRATING, ALL- INTELLECT, PURE MOST SUBTLE SPIRITS.

24 For WISDOM is quicker to move than any motion; SHE is so pure, SHE pervades and permeates all things.

25 SHE is a BREATH OF THE POWER OF GOD, PURE EMANATION OF THE GLORY OF THE ALMIGHTY; so nothing impure can find its way into HER.

26 For SHE is a REFLECTION OF THE ETERNAL LIGHT, UNTARNISHED MIRROR OF GOD’S ACTIVE POWER, IMAGE OF HIS GOODNESS.

27 Although SHE is alone, SHE can do everything;

HERSELF unchanging, SHE renews the world, and,

generation after generation, passing into Holy souls,

SHE makes them into GOD’S Friends Prophets;

Bygevoeg, 9 Junie 2010

Sirach/Ecclesiasticus: “Wisdom of the Son of Sirach”

Wysheid van die seun van Sirach, Boek van die Algehele Deugsame Wysheid van Joshua ben Sira, “Wisdom of Sirach” of eenvoudig, Sirach is ‘n boek wat ingesluit is in die vroeë Hebreeuse Griekse Bybels. Daar word geglo dat dit geskryf was in die 2de eeu B.C. Die vroeë Griekse kerk het dit ook “The All-Virtuous Wisdom” genoem. In Hebreeus was die boek bekend as die Boek van Ben Sirach, Spreuke van Ben Sirach, of Wysheid van Ben Sirach.

Ecclesiasticus is ‘n Latynse woord wat beteken, “kerklik” en sou enige boek beskryf wat gelees was in die kerk of wat kerklik-bekragtig word. Ben Sirach, Hebreeuse betekenis van “seun van Sirach”, was ‘n leerling, en ‘n skrifgeleerde deeglike bekend met Joodse Wet, en vernaamlik die Boeke van Wysheid.

Sirach

(New Jerusalem Bible – net in Engels)

Sirach Chapter 1 (Forward Verses 1,4-20)

Forward: The Law, the Prophets, and the other writers succeeding them have passed on to us great lessons, in consequence of which Israel must be commended for Learning Wisdom…

1 ALL WISDOM comes from the LORD YAHUVEH, SHE is with HIM for ever.

4 WISDOM was created before everything, PRUDENT UNDERSTANDING subsists from remotest ages…

5 [missing verse].

6 For whom has the root of WISDOM ever been uncovered? HER resourceful ways, who knows them?...

7 [missing verse].

8 ONE only is wise, terrible indeed,

seated on HIS Throne, the LORD.

9 It was HE, WHO created, inspected and weighed HER up, and then poured HER out on all HIS works…..

10 The BASIS of WISDOM is to fear the LORD; SHE was created with the faithful in their mothers’ womb;

11 THE FEAR OF THE LORD YAHUVEH IS GLORY PRIDE, HAPPINESS A CROWN OF JOYFULNESS.

12 THE FEAR OF THE LORD YAHUVEH gladdens the heart, giving Happiness, Joy Long Life.

13 For those who fear the LORD YAHUVEH, all will end well: on their dying day they will be blessed.

14 The Basis of WISDOM is to fear the LORD YAHUVEH; SHE was [joined] with the faithful in their mothers' womb;

15 SHE has made a home in the human race, an age-old foundation, and to their descendants will SHE faithfully cling.

16 The fullness of WISDOM is to fear the LORD YAHUVEH; SHE intoxicates them with HER fruits;

17 SHE fills their entire house with treasures and their storerooms with HER produce.

18 The Crown of WISDOM is to fear the LORD YAHUVEH: SHE makes Peace Health flourish.

19 The LORD YAHUVEH has seen and assessed HER, HE has showered down KNOWLEDGE INTELLIGENCE, HE has exalted the renown of those who possess HER.

20 The root of WISDOM is to fear the LORD YAHUVEH, and HER Branches are long life.

Sirach Chapter 4 (Verses 11-19)

11 WISDOM brings up HER own children and cares for those who seek HER.

12 Whoever loves HER loves life, those who seek HER early will be filled with joy.

13 Whoever possesses HER will inherit honor, and wherever he walks the LORD YAHUVEH will bless him.

14 Those who serve HER minister to the HOLY ONE, and the LORD YAHUVEH loves those who love HER.

15 Whoever obeys HER rules the nations, whoever pays attention to HER dwells secure.

16 If he trusts himself to HER, he will inherit HER, and his descendants will remain in possession of HER;

17 for though SHE takes him at first through winding ways, bringing fear and faintness on him, trying him out with HER Discipline till SHE can trust him, and testing him with HER Ordeals,

18 SHE then comes back to him on the straight road, makes him happy and reveals HER Secrets to him.

19 If he goes astray, however, SHE abandons him and leaves him to his own destruction.

Sirach Chapter 24

1 WISDOM speaks HER own praises,

2 In the midst of HER people, SHE glories in HERSELF.

3 SHE opens HER Mouth in the assembly of the MOST HIGH, SHE glories in HERSELF in the PRESENCE OF THE MIGHTY ONE:

4 ‘I came forth from the Mouth of the MOST HIGH, and I covered the earth like MIST.

5 I had MY Tent in the heights, and MY Throne was a PILLAR OF CLOUD.

6 Alone, I have made the circuit of the Heavens and walked through the depths of the abyss.

7 Over the waves of the sea and over the whole Earth, and over every people and nation I have held sway.

8 Among all these I searched for rest, and looked to see in whose territory I might pitch camp.

9 Then the CREATOR OF ALL things instructed ME and HE WHO created ME fixed a place for MY Tent. HE said, ‘Pitch your tent in Jacob, make Israel your inheritance.’

10 From Eternity, in the beginning, HE created ME, and for Eternity I shall remain.

11 In the Holy Tent I ministered before HIM and thus became established in Zion.

12 In the Beloved City, HE has given ME rest, and in Jerusalem I wield MY Authority.

13 I have taken root in a privileged people, in the LORD YAHUVEH’S Property, in HIS Inheritance.

14 I have grown tall as a cedar on Lebanon, as a cypress on Mount Hermon;

15 I have grown tall as a palm in En-Gedi, as the rose bushes of Jericho; as a fine olive in the plain, as a plane tree, I have grown tall.

16 Like cinnamon and acanthus, I have yielded a perfume, like choice myrrh, have breathed out a scent, like galbanum, onycha, labdanum, like the smoke of incense in the tent.

17 I have spread MY Branches like a terebinth, and MY Branches are glorious and graceful.

18 I AM like a VINE putting out graceful shoots, MY Blossoms bear the Fruit of Glory Wealth.

19 [missing verse].

20 Approach ME, you who desire ME, and take your fill of MY Fruits,

21 for memories of ME are sweeter than honey, inheriting ME is sweeter than the honeycomb.

22 They who eat ME will hunger for more, They who drink ME will thirst for more.

23 No one who obeys ME will ever have to blush, No one who acts as I dictate will ever sin.

24 All this is no other than the Book of the Covenant of the MOST HIGH GOD, the Law that Moses enjoined on us, an inheritance for the communities of Jacob.

25 [missing verse]

26 This is what makes WISDOM brim over like the Pishon, like the Tigris in the season of fruit,

27 what makes INTELLIGENCE overflow like the Euphrates, like the Jordan at harvest time;

28 and makes DISCIPLINE flow like the Nile, like the Gihon when the grapes are harvested.

29 The first man did not finish discovering about HER, nor has the most recent tracked HER down;

30 for HER Thoughts are wider than the sea, and HER Designs more profound than the abyss.

31 And I, like a conduit from a river, like a watercourse running into a garden,

32 I said, ‘I AM going to water MY orchard, I intend to irrigate MY flower beds.’ And see, MY conduit has grown into a river, and MY river has grown into a sea.

33 Making Discipline shine forth from daybreak, I shall send its light far and wide.

34 I shall pour out Teaching like Prophecy, as a legacy to all future generations.

35 And note, I have been working not merely for MYSELF, but for all who are seeking WISDOM.

Sirach Chapter 51 (Verses 13-30)

13 When I was still a youth, before I went traveling, in my prayers I asked outright for WISDOM.

14 Outside the Sanctuary I would pray for HER, and to the last I shall continue to seek HER.

15 From HER blossoming to the ripening of HER grape my heart has taken its delight in HER. My foot has pursued a straight path, I have sought HER ever since my youth.

16 By bowing my ear a little, I have received HER, and have found much instruction.

17 Thanks to HER I have advanced; Glory be to HIM WHO has given me WISDOM!

18 For I was determined to put HER into practice, have earnestly pursued the good, and shall not be put to shame.

19 My soul has fought to possess HER, I have been scrupulous in keeping the Law; I have stretched out my hands to Heaven and bewailed how little I knew of HER;

20 I have directed my soul towards HER, and in purity I have found HER; having my heart fixed on HER from the outset, I shall never be deserted;

21 my very core having yearned to discover HER, I have now acquired a GOOD POSSESSION.

22 In reward the LORD has given me a tongue with which I shall sing HIS PRAISES.

23 Come close to me, you ignorant, take your place in my school.

24 Why complain about lacking these things when your souls are so thirsty for them

25 I have opened my mouth, I have said: ‘Buy HER without money,

26 Put your necks under HER yoke, Let your souls receive instruction, SHE is near, within your reach.’

27 See for yourselves: how slight my efforts have been to win so much peace.

28 Buy INSTRUCTION with a large sum of silver, Thanks to HER you will gain much gold.

29 May your souls rejoice in the MERCY OF THE LORD, May you never be ashamed of praising HIM.

30 Do your work before the appointed time and at the appointed time HE will give you your reward.



CLICK HERE or the image below to go directly to her youtube channel
YAHSladyinred