PROFESIE 14


AMERIKA, TOON BEROU, DIE BLOED IS OP JULLE HANDE!

Gegee aan Eerw Sherrie Elijah op 10 April 1993


* * * * * * *


Belastingbetalers, pasop, die bloed van die ongebore babas sal op alle Christene en nie-Christene se hande wees, as Clinton daarin slaag om aborsies goed te keur wat federatief betaal word. Almal wie ore het om te hoor, luister, al die ander bly doof. Julle wie nooit julle babas sou vermoor het nie, sal moordadige aborsies pleeg as julle die regering toelaat om julle belastinggelde te gebruik om te betaal vir hierdie afskuwelike misdaad teen YAHUVEH en die Mensdom. Julle sal nie vir een aborsie, of een moord betaal nie, maar ontelbare miljoene babas sal sterf en met geld wat EK vir julle gegee het sodat julle voorspoedig kan wees.

Hierdie onskuldige bloed sal op almal van julle se hande wees. Die toorn sal onverdun op hierdie nasie en die wêreld val en MY Volk sal MY woedend maak as hulle stilbly. Pasop, EK is nie net 'n GOD van liefde nie, maar EK is 'n GOD van geweldige toorn as EK kwaad is. Begin nou protesteer. Laat julle stemme gehoor word. Staan nou op vir wat julle weet reg is, voordat dit te laat is. Clinton het homoseksualisme onder die gewapende magte vrygespreek. Hy wil hê julle moet hierdie sondige leefwyse ondersteun.

Julle MY Kinders, julle belastingbetalers sal dit vryspreek deur hulle salarisse te betaal, en as julle dit doen sal EK nie langer vir Amerika seën nie. Amerika sal nooit weet 'n oorlog wen nie, dit is slegs deur MY genade dat julle nog nie hierdie land verloor het nie. Almal wie ore het om te hoor, luister, al die ander bly doof.

Julle wie by MY NAAM geroep is (Christene) het feitlik niks gedoen om hierdie menseslagting op die ongeborenes te stop nie. Julle bid tot julle GOD om dit te stop, maar doen feitlik niks anders nie. Dit is die minderheid wat hulle reputasies, vryheid, finansies en lewens neerlê. Dit is MY Kinders op wie EK trots is en hulle seëninge sal groot wees in die Hemel. Sê MY Woord nie, "Groter liefde het geen mens as hy wie sy lewe neerlê vir 'n ander nie?" Dit is hulle wie geen aborsiebloed op hulle sal hê nie, want hulle het meer gedoen as net praat. Hulle het aksie agter hulle protesaksie gesit.

Geloof sonder werke is dood. Wanneer MY Kinders huistoe kom in die Hemel, sal julle wil hê dat al die ongebore babas na julle toe kom en vir julle vra hoekom het julle geld vir hulle dood betaal? Hoekom het julle nie harder probeer om die aborsies te stop nie, deur vir die regering te sê Nee, nie? YAHUVEH se mense het meer krag in YAHUSHUA (Jesus) as die heidene in hulle valse gode. Bewys dit deur op te staan in MY NAAM. Laat die regering weet - genoeg is genoeg. MY Kinders, kyk na hierdie visioen van skoon hande, kyk nou na die bloeddeurdronge hande, kyk nou na die hande wat die bloed afskud.

As julle hande met die salwing van die RUACH ha KODESH (Heilige Gees) deurweek is en julle sit aksie en finansies agter hierdie gebede en julle waarsku die mense, protesteer teen die regering en weier om toe te laat dat julle geld vir die teregstelling van ongeskuldige babas gebruik word, dan sal julle ook nie die bloed van die onskuldige babas op julle hande hê nie. Hoe meer julle protesteer en bid, hoe minder sal die bloed op julle hande wees. Hulle wie ore het om te hoor, luister, al die ander bly doof.

Laat die Withuis weet MY Kinders sal nie die bloed van onskuldige babas op hulle hande aanvaar nie, ook sal julle nie die stank van die sondes van homoseksualiste aanvaar nie, en julle weier om te betaal vir gewapende magte wat homoseksualiste is en hulle lewenswyses kwytskeld. Moenie die publieke skole toelaat om hierdie vervloekte leuen te onderrig wat die jeug van hierdie nasie sal korrup en miljoene hel toe stuur nie.

Pasop weereens, homoseksualisme is nou in die minderheid, maar dit sal nie aanhou om so te wees as dit in die skole as 'n aanvaarbare lewenswyse onderrig word nie. Belastingbetalers, julle betaal vir hierdie skole en hierdie sonde sal weer op julle hande wees as julle nie nou opstaan en aksie agter julle gebede sit nie. Amerika was aan MY Kinders gegee; vat terug wat die heidene gesteel het voordat dit te laat is. (Genesis 19:1-28). HY wat in julle is is groter as hy wat in die wêreld is.

Staan op, praat en bewys dit nou. MY Woord sê, "Gee aan die Keiser wat die Keiser toekom", maar waarlik, EK sê dat die Keiser nie die onuitspreeklike dinge gedoen het wat Clinton probeer doen nie. Waarlik, EK sê dat Sodom en Gomorra sou beter af gewees het as Amerika. Hierdie nasie, Amerika, was deur MY Hand afgesonder, sodat julle vry kon wees om julle GOD YAHUVEH te aanbid en te eer. Hoe kan julle vir MY vra om Amerika te seën? Wanneer sal Amerika MY weer seën?

Julle MY Kinders, vergewe die daad van die heidene deur stil te bly, terwyl die regering, terwille 'n handjie vol mense, bepaal het geen GOD in die skole, geen Bybels, geen gebed; julle het dit toegelaat en nou wonder julle hoekom die publieke skoolstelsel en die jeug vervloek voorkom. Hoe kan julle MY vra om te seën wat die mense sê nie MYNE is nie. Vat die skole in MY NAAM terug en vat julle kinders uit hierdie hole van ongeregtigheid. Want sonder MY Lig, MY Teenwoordigheid, MY Waarheid, sal hierdie hole net donkerder word en die kinders ook. Hulle (die publieke skole) is vinnig besig om hole vir die antchris te word en julle stilswye en belasting dollars is besig om hulle te ondersteun. Hulle wie ore het om te hoor, luister, hulle wie nie het nie, bly doof.

Christene was eens op 'n tyd vir die leeus gevoer, gemoor, gemartel en tog het hulle opgestaan vir YAHUVEH. Hulle beloning is groot in die Hemel. Nou weier MY Kinders, hulle wie by MY NAAM geroep is (Christene) om op te staan en vir die duiwel en die heidene te sê om stil te bly in MY NAAM. Hulle is bang om hulle poste te verloor, of reputasies en vergeet dit was hulle GOD wat vir hulle daardie poste en promosies gegee het, en EK kan dit maklik wegneem van hulle af. Christene is bang om die heidene te na te kom of hulle valse gode, en trotseer eerder 'n kwaai YAHUVEH die Vader. Ellende vir MY opstandige kinders wanneer EK sê, "Staan op, praat, sê vir die duiwel en sy heidense kinders om stil te bly," en MY Kinders sê, "Maar Here, ek is bang" waarlik EK sê EK sal hulle wie EK liefhet kasty tot 'n punt van korreksie, en daardeur vir hulle iemand gee om te vrees, EK.

Julle, MY kinders was lank genoeg die stille meerderheid. Julle het julle Hemelse Vader se krag in julle; gebruik dit om die vyand te verslaan. Julle moet iewers begin, teken dus petisies; neem dit oral waar julle gaan, kerke, besigheidsentrums, werke, deur-tot-deur, daar is krag in groot getalle, PROTESTEER, PROTESTEER, PROTESTEER! Totdat die vyande julle vrees as julle aankom, want dit is nie deur julle mag, julle krag nie, maar deur MY Gees wat julle sal oorwin -- en alles terugneem wat die vyand gesteel het -- gebruik MY Mag, MY Krag, MY Wysheid en julle sal oorwin, laat Clinton en die heidene die brul van die Leeu van Juda en die brul van die Leeu van Juda se kinders hoor.

Brul hard totdat Clinton en die heidene in die Withuis besef julle, MY Mense het meer as 'n gedaante van godsaligheid, julle het godsaligheid in julle. "Duiwel, pasop, as MY Volk oor wie MY NAAM uitgeroep is (Christene) hulleself verootmoedig en op hul aangesigte val voor hulle Vader YAHUVEH, sal EK hulle land genees.' Die mishoop stink nie as dit in die bure se erf is nie. Julle kyk daarna, skud julle kop en sê, dit is my buurman se probleem, dit is aaklig, maar dit is nie my verantwoordelikheid nie.

Maar EK sê nou vir julle, die mishoop is in julle erwe, in die voorerf vir almal om te sien dat dit nou julle verantwoordelikheid is om dit skoon te maak. Omdat julle belastingbetalers is, moet MY Kinders protesteer. Die onskuldige ongeborenes het geen stemme of gille van protes behalwe julle s'n nie, niemand hoor hulle gehuil behalwe EK nie. Laat Clinton en die heidene woedene krete hoor. Dink julle as YAHUSHUA nog op die aarde gewandel het, dat hy nie sou geprotesteer het nie. Waar is MY Kinders aan wie die Geeste van Jeremiah of Johannes die Doper gegee is?

Kom na vore MY Kinders wie die Gees van die Lewende God het, almal van hulle wie weet en die krag van die RUACH ha KODESH het, kom na vore almal wie weet dat julle meer as 'n oorwinnaar in YAHUSHUA se NAAM is. Kom na vore, julle wie weet wat reg en wat verkeerd is. Kom na vore julle wie verstaan. Die regering wat probeer om vrye aborsies aan die armes te gee en ook die meerderheid wat Spaans of swart is, sal probeer om volksmoord te pleeg op hulle want hulself nie kan red nie.

EK het lewe geskep. Alle lewens is kosbaar in MY oë, staan op, praat en wys vir die heidene dat alle lewe kosbaar is in julle oë. Die armes besef nie dat die regering volksmoord pleeg nie. Dit is goedkoper om te betaal dat 'n baba uit die moederskoot geskeur word, onder die voorwendsel dat dit tot die moeder en baba se voordeel is, terwyl die ware rede is dat die regering nie vir 18 jaar vir daardie arm moeder en kind se uitgawes wil betaal nie. Die armes moet wakker word en besef dat hulle uitgebuit word. Hoe lank voor die armes gedwing sal word om aborsies te hê?

WORD WAKKER! Hoe lank voor die regering Christene sal dwing om aborsies te hê? Sal dit nooit gebeur nie? Hulle het dit alreeds aan die Jode gedoen. Hitler het byna 'n hele geslag van mense uitgeroei. Wie is volgende? Watter ras? Watter ouderdom? Nou sê hulle 'maak dood die oues van dae, hulle het hul bruikbaarheid uitgeleef. Die ongerborenes het nooit gelewe nie, so wat maak dit saak'? Dit maak saak vir MY, die Groot GOD van die ganse Skepping sal julle aankla, moenie langer die stille meerderheid bly nie.

Word wakker MY Volk. Julle het lank genoeg gesluimer. Die nagmerries het maar net begin. Die mishope is nou in julle erf, ons kan dit saam skoonmaak. Een stem alleen is moeilik om te hoor, maar miljoene stemme in harmonie, in een Gees, in een naam, die NAAM van YAHUSHUA ha MASHIACH, sal nie net die wêreld hoor nie maar die ganse Hel sal ook hoor. Kom na vore MY Kinders, staan op, praat, vertel vir die heidene en duiwels om stil te bly in YAHUSHUA se NAAM en julle het die krag, gebruik dit met wysheid vir MY Eer en terwille van die ganse mensdom.

Daar is hulle wie hulself by MY NAAM noem wie nie van MY is nie en nooit was nie, hulle is nie van MY RUACH ha KODESH nie, alhoewel hierdie valse profete in kerke sit, vermom as MY Skape, julle sal hulle herken vir wat hulle is, satan se gebroedsel, hulle sal die leuen van satan voed dat aborsie nie moord is nie, dat homoseksualisme nie verkeerd is nie. Sien hulle vir wat hulle is, want hulle verkondig hierdie dinge in YAHUSHUA se NAAM, maar daar is geen RUACH ha KODESH in hulle nie. Pasop vir hulle! Hulle wie ore het om te hoor, luister, al die ander bly doof.

* * * * * * *

So spreek YAHUVEH op 4 Oktober 1993, gegee aan hierdie gebroke kleipot en Magtige Soldaat in YAHUSHUA ha MASHIACH, Sherrie Elijah. Hulle wie ore het om te hoor 'Luister' al die ander bly doof.